AFR 100

BAIE GELUK AFRIKANERS

Vanjaar, 2025, is Afrikaans 'n 100 jaar oud. Ja, net soos 'n baba was daar 'n ontwikkelings fase voor geboorte, so nee mense het nie Afrikaans begin praat 'n 100 jaar terug nie, maar wel vroeër, maar 'n 100 jaar terug was Afrikaans erken as nie net 'n taal nie maar as een van die offisiële landstale van die Unie van Suid Afrika

Hier is 'n paar ander unikiehede van Afrikaans:

1. Net 44 mense is Afrikaans magtig, oeps, nie waar nie, omtrent 7 000 000 mense is Afrikaans magtig.

2. Afrikaanse aksent is internationaal die seksieste aksent, hoe rouwer hoe seksier.

3. Afrikaans is the easiest language to learn. There is no changing of the verbs, only past, present and future tense and no genders.

4. Afrikaans is die jongste taal in die wêreld.

5. Afrikaans is in die top 3 van tegnologies ontwikkeldste tale in die wêreld. Dit beteken dat byna alle terme op têrsierevlak vertaal kan word in Afrikaans.

As jy nog ander interesante feite oor die taal Afrikaans het, kom in kontak en vertel my asb. 

Hierdie boeke is nie Afrikana nie maar tog uniek:


Dagregister van Jan van Riebeeck R950